Kanonafvurings by die Taalmonument in die Paarl
‘n Kanonafvuring vind op elke laaste Saterdag van die maand by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl plaas – deel van ‘n reeks afvurings wat in samewerking met CAOSA (Cannon Association of South Africa) aangebied word. Die afvuring sluit [...]